Talle spreekwoorde of slagspreuke is beskikbaar en kan ook op versoek geskep word.
Jy kan ook jou eie slagspreuk stuur en die lettertipe kies.
Slagspreuke lyk ook oulik as deel van 'n plakker. Laat weet ons as jy iets moois wil laat skep.
Kyk by Lettertipes vir die verskeidenheid lettersoorte wat beskikbaar is.
Kyk by Plakkers as u van Cool
Creations se plakkers of tooilappies wil besigtig.