|
Daar is 'n pragtige versameling van lettersoorte
wat deur Cool Creations aangebied word.
Nie net die naam of van kan bygevoeg word by die
produk se versiering nie, maar ander letters of syfers kan op die
produk geborduur word vir versiering. Iets soos byvoorbeeld ABC of 'n interessante slagspreuk
kan bygevoeg word. Woorde kan ook die ontwerp wat gekies word
vergesel soos stads-, dorp- of plekname op plakkers. Besoek enige van die onderstaande
skakels om die
beskikbare lettersoorte, name of slagspreuke, plakkers of
ontwerpe wat teks bevat te besigtig.
|